Virhuis is 'n dinamiese eiendomsmaatskappy wat in verhoudings glo. Ons kern besigheidsmodel is gebaseer op dienslewering van die hoogste gehalte. Ons glo dat deur eerlike en oop kommunikasie, sukses onvermydelik is. Ons bind ons aan die etiese kode soos uiteengesit deur die PPRA en om altyd aan die regulasies van die Wet op Eiendomspraktisyns te voldoen.